Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings.
YEAR | Impact Factor |
---|---|
2023-24 | 0.2 |
2022 | NA |
2021 | NA |
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe, 0041-4751, 2009-ongoing, Arts and Humanities,Social Sciences.